Introduksie
Wat om te doen
Fotos
Kamers
Selfsorg
Aanwysings
Beskikbaar
Kontak
Links
Taalkeuse


Ons aanvaar


B
aba's tot 2 jaar bly gratis
Bababed en linne is gratis beskikbaar
Kinders onder 12 jaar bly vir R140,00

Tieners vanaf 12 jaar word als volwassene gereken

bed en ontbyt
per persoon op basis van min.2 persone per kamer
& ontbyt ingesluit

Alle Seisoene

vanaf 1 Oktober 2007

 

Kamer S

R 250,00

Kamer R R 275,00

Kamer F

R 275,00

Kamer H

R 325,00

selfsorg
Op basis van minimum 2 nagte
Kinders onder 12 jaar bly vir R140,00

Ontbyt op versoek is R50,00

Alle Seisoene

1 persoon 2 persone 3 persone 4 persone
Kamer M R 350,00 R 250,00 R 230,00 R 220,00
Kamer B R 350,00 R 250,00 R 230,00 R 220,00

Klein Karoo Nasionale Kunstefees
Vir die grootste musiek- en kunsfestival in Suid Afrika
hanteer ons vaste pryse, aankoms en vertrek datums
vra ons vir meer informasie ; klik hier

ABSA KKNK 2010

pryse per kamer

Kamer S

R 525,00

Kamer R R 700,00

Kamer H

R 750,00 

Kamer F

R 1100,00

Kamer M R 1250,00
Kamer B R 1250,00

Ons aanvaar

Besprekings word gewaarborg wanneer 'n betaling van 50% ontvang is.
Vir kansellasies wat gemaak word 2 maande tot 4 weke voor die datum, sal die gastehuis die vooskot hou
Vir kansellasies wat gedoen word minder as 4 weke voor aankoms, sal die gaste aaspreeklik wees vir betaling van die totale bedrag

Geen rook binne die geboue word toegelaat nie.

 


161 Jan van Riebeeckweg
 Oudtshoorn 6625   -  Suid Afrika
tel : +27 (0)44-2728723    faks : +27 (0)44-2723962
info@one-o-one.info              www.one-o-one.info