|
Kamer F

Groot familie kamer met
koningin grootte bed en 'n stapelbed in 'n aparte kamer
Eie ingang en stoep, verwarmer, TV, gevulde yskas,
dakwaaier en radio
Draadloos internet
Koffie en tee in die kamer gratis
En-suite badkamer met ruime stort
Haardroer, verwarmer en skeerkontaktpunt
|