|
Op ons erf :
Groot groene tuin
Groot swembad
Verskillende terrasse vir
ontspanning in en uit die son
Lapa
Buite braai
Speelgrond en speeltuie vir die kinders
Boomhuis
Trampoline
Veer pyltjiebord
Veilige parkering
Baie informasie brosjures
Breedvoerige landkaart van die omgewing
Volstruis produkte
|
In die dorp
:
Kango Grotte
Meerkatman
Kango Wildtuin
Volstruis plase
Le Petit Karoo Ranch
Buffelsdrift Wildtuin
Swartberg Pas & Meeringspoort
Wilgewandel, familie plesier met kameel ritte,
trampolines, bootjies ....
Chandelier, volstruisplaas en quad
bikes in die wildtuin
Golf (18 gate)
4x4 dagtrips
Warm lugballonvaarte
Rust-en-Vrede waterval
Stap-, wandel- en bergfietsry ritte
Wandelings in natuuroord met 'n gids
Kunstenaars gallerye en werkplekke
Museums
... en nog baie meer
|